bogkind [boodskap #135886] |
Tue, 09 March 2021 12:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bogkind
Afbreking: bog•kind
Samestelling: bog + kind
Selfstandige naamwoord: bogkind
Meervoud: bogkinders
Verkleinwoord: bogkindjie
Meervoud van verkleining: bogkindjies
Betekenis:
• 'n Jong persoon, gewoonlik 'n wysneus wat hom by grootmense se sake inmeng.
Gebruik:
• Wat weet 'n bogkind nou van sulke dinge af?
Sinoniem:
• bogsnuiter
• kêskuiken
• snotkop
• snuiter
Vertaling:
Engels: a mere child
Nederlands: nog maar een kind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|