Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kampplek
kampplek [boodskap #135885] Tue, 09 March 2021 11:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kampplek.
'n Kampplek.
kampplek
Afbreking: kamp•plek
Samestelling: kamp + plek


Selfstandige naamwoord: kampplek
Meervoud: kampplekke
Verkleinwoord: kampplekkie
Meervoud van verkleining: kampplekkies

Betekenis:
• 'n Plek in die veld waar mens 'n kamp (tydelike huisvesting) kan opslaan.

Gebruik:
• Die ideale kampplek is naby water, maar sonder krag of enige selfoonopvangs.

Sinoniem:
• kampeerterrein
• kampeerplek

Vertaling:
Engels: campsite
Nederlands: kampplaats, kampeerterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skotvry
Volgende onderwerp: bogkind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:42:24 UTC 2025