skotvry [boodskap #135884] |
Tue, 09 March 2021 10:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skotvry
Afbreking: skot•vry
Byvoeglike naamwoord: skotvry
Attributief: skotvrye
Betekenis:
• Heeltemal vry.
Gebruik:
• Almal dink hy is skuldig, maar hy het skotvry daarvan afgekom.
Sinoniem:
• voëlvry
Vertaling:
Engels: scot-free
Nederlands: schotvrij, zonder schot
Nota:
• "Skot" is 'n Skandinawiese woord vir die belasting wat aan 'n landheer betaal moes word. Iemand wat die belasting vrygespring het, het dus skotvry daarvan afgekom.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|