geleidelik [boodskap #135883] |
Tue, 09 March 2021 08:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geleidelik
Afbreking: ge•lei•de•lik
Byvoeglike naamwoord: geleidelik
Vergrotende trap: geleideliker
Oortreffende trap: geleidelikste
Attributief: geleidelike
Partitief: geleideliks
Betekenis:
• In opeenvolging wat kalm en georden van die een toestand na die ander oorgaan.
Gebruik:
• Haal jou voet van die petrolpedaal af en laat die motor geleidelik tot stilstand kom.
Sinoniem:
• gaandeweg
• langdradig
• langsaam
• langsamerhand
• mettertyd
• omslagtig
• reëlmatig
• stadig
• stadigaan
• stapsgewys
• sistematies
• trapsgewys
• tydsaam
Antoniem:
• plotseling
• skielik
Afgelei:
• geleidelikheid
Vertaling:
Engels: gradual, by degrees
Nederlands: geleidelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|