Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewese
bewese [boodskap #135875] Mon, 08 March 2021 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewese
Afbreking: be•we•se


Byvoeglike naamwoord: bewese
Attributief: bewese

Betekenis:
• Wat met sekerheid aangetoon is.

Gebruik:
• Dit is 'n bewese feit dat meer slaap 'n mens kan help om beter te studeer.

Sinoniem:
• beproefde
• beredeneerde
• gegronde

Antoniem:
• onbewese

Vertaling:
Engels: established
Nederlands: bewezen

Nota:
• Bewese is die sterk verlede deelwoord van bewys.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suggestief
Volgende onderwerp: opknap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:51:10 UTC 2025