Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeepsklerk
skeepsklerk [boodskap #135872] Mon, 08 March 2021 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skeepsklerk
Afbreking: skeeps•klerk
Samestelling: skeep(skip) + -s- + klerk


Selfstandige naamwoord: skeepsklerk
Meervoud: skeepsklerke
Verkleinwoord: skeepsklerkie
Meervoud van verkleining: skeepsklerkies

Betekenis:
• Die klerk aan boord van 'n skip wat die boekhouding behartig.

Gebruik:
• In die ou dae is 'n skeepsklerk wat vals inligting neergeskryf het se regterhand as straf afgekap.

Vertaling:
Engels: schip clerk
Nederlands: scheepsklerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misoginis
Volgende onderwerp: apparaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:55:19 UTC 2025