| elegie [boodskap #135870] |
So., 07 Maart 2021 19:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elegie
Afbreking: e•le•gie
Selfstandige naamwoord: elegie
Meervoud: elegieë
Betekenis:
• Treurige lied of gedig waarin daar oor die verganklikheid van die lewe of die verlies van 'n geliefde gekla word.
Gebruik:
• Daar is geen voorgestelde rymvorm vir 'n elegie nie.
Sinoniem:
• klaagsang
• klaaglied
• lament
• lykdig
• lyksang
• roudig
• treurdig
• treurgedig
• treurlied
• weeklaag
Afgelei:
• elegies
Vertaling:
Engels: elegy, lament
Nederlands: elegie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|