harmonika [boodskap #135869] |
Sun, 07 March 2021 17:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
harmonika
Afbreking: har•mo•ni•ka
Selfstandige naamwoord: harmonika
Meervoud: harmonikas
Verkleinwoord: harmonikatjie
Meervoud van verkleining: harmonikatjies
Betekenis:
• Ou naam vir 'n musiekinstrument soos 'n mondfluitjie, konsertina of trekklavier.
Gebruik:
• Hy speel die harmonika.
Hiponiem:
• handharmonika (konsertina)
• mondharmonika (mondfluitjie)
• trekharmonika (trekklavier)
Vertaling:
Engels: accordion, concertina
Nederlands: harmonica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|