kampvuur [boodskap #135867] |
Sun, 07 March 2021 16:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kampvuur
Afbreking: kamp•vuur
Samestelling: kamp + vuur
Selfstandige naamwoord: kampvuur
Meervoud: kampvure
Verkleinwoord: kampvuurtjie
Meervoud van verkleining: kampvuurtjies
Betekenis:
• Vuur in die buitelug waarom mense gesellig kan kuier of waarop 'n mens kos kan berei.
Gebruik:
• Blus die kampvuur voordat julle gaan slaap.
Afgelei:
• kampvuurlied
• kampvuurmusiek
Vertaling:
Engels: campfire
Nederlands: kampvuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|