brombees [boodskap #135861] |
Sun, 07 March 2021 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brombees
Afbreking: brom•bees
Samestelling: brom + bees
Selfstandige naamwoord: brombees
Meervoud: brombeeste
Verkleinwoord: brombesie
Meervoud van verkleining: brombesies
Betekenis:
• Bees van Sentraal-Asië met wye horings en lang hare wat soms tot op die grond hang, Bos grunniens.
Gebruik:
• Die brombees se lang hare beskerm die dier teen die koue.
Sinoniem:
• jak
• knoros
Vertaling:
Engels: yak
Nederlands: bromrund, jak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|