migreer [boodskap #135860] |
Sun, 07 March 2021 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
migreer
Afbreking: mi•greer
Werkwoord: migreer
Verlede tyd: het gemigreer
Betekenis:
• Om na 'n ander plek toe te trek.
Gebruik:
• In die herfs begin voëls in groepe byeenkom en migreer in groot swerms na warmer dele van die wêreld.
Sinoniem:
• trek
• uitwyk
• verhuis
• wegtrek
Afgelei:
• emigreer
• immigreer
• migrasie
Vertaling:
Engels: to migrate
Nederlands: migreren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|