Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skandpaal
skandpaal [boodskap #135857] Sun, 07 March 2021 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee skandpale.
Twee skandpale.
skandpaal
Afbreking: skand•paal
Samestelling: skand(e) + paal


Selfstandige naamwoord: skandpaal
Meervoud: skandpale
Verkleinwoord: skandpaaltjie
Meervoud van verkleining: skandpaaltjies

Betekenis:
• 'n Paal in 'n openbare ruimte waaraan mense as 'n vorm van straf vasgemaak en verneder word.

Gebruik:
• Die omstanders gooi die man aan die skandpaal met vrot tamaties.

Sinoniem:
• kaak

Vertaling:
Engels: pillory
Nederlands: schandpaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skandmuur
Volgende onderwerp: lafaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:00:14 UTC 2025