Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skandmuur
skandmuur [boodskap #135856] Sat, 06 March 2021 20:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skandmuur
Afbreking: skand•muur
Samestelling: skand(e) + muur


Selfstandige naamwoord: skandmuur
Meervoud: skandmure
Verkleinwoord: skandmuurtjie
Meervoud van verkleining: skandmuurtjies

Betekenis:
• Fisiese muur of denkbeeldige lyn wat skeiding en skande bring.

Gebruik:
• Met die hereniging van Duitsland is die skandmuur rondom Wes-Berlyn afgebreek.

Vertaling:
Engels: wall of shame
Nederlands: muur van schaamte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofpyn
Volgende onderwerp: skandpaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:59:36 UTC 2025