Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boomryk
boomryk [boodskap #135854] Sa, 06 Maart 2021 17:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boomryk
Afbreking: boom•ryk
Samestelling: boom + ryk


Byvoeglike naamwoord: boomryk
Vergrotende trap: boomryker
Oortreffende trap: boomrykste
Attributief: boomryke

Betekenis:
• Vol bome en bosse.

Gebruik:
• Die gebied is boomryk met verskeie voëlspesies.

Sinoniem:
• bebos
• lowerryk

Afgelei:
• boomrykheid

Vertaling:
Engels: full of trees, wooded, arboreous
Nederlands: boomrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landmeter
Volgende onderwerp: hoofpyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:22:36 MGT 2024