kelnerin [boodskap #135849] |
Sat, 06 March 2021 10:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kelnerin
Afbreking: kel•ne•rin
Samestelling: kelner + -in
Selfstandige naamwoord: kelnerin
Meervoud: kelnerinne
Verkleinwoord: kelnerinnetjie
Meervoud van verkleining: kelnerinnetjies
Betekenis:
• 'n Vroulike kelner; vrou wat mense bedien en vir hulle kos en drank aandra.
Gebruik:
• Die kelnerin neem die kliënte se bestelling.
Antoniem:
• kelner (manlik)
Afgelei:
• skeepskelnerin
Vertaling:
Engels: waitress
Nederlands: kelnerin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|