verleen [boodskap #135845] |
Fri, 05 March 2021 16:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verleen
Afbreking: ver•leen
Werkwoord: verleen
Verlede tyd: het verleen
Betekenis:
• Iets aan iemand gee of toestaan wat die persoon tot voordeel sal strek.
Gebruik:
• Hy het sy lewe gewaag om my die hulp te verleen wat julle self nie kon gee nie. [Filippense 2:30]
Sinoniem:
• bied
• gee
• gun
• skenk
• toelaat
• toestaan
• uitreik
• verskaf
Afgelei:
• verlening
Vertaling:
Engels: to grant, give, render
Nederlands: verlenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|