Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matrikuleer
matrikuleer [boodskap #135843] Fri, 05 March 2021 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
matrikuleer
Afbreking: ma•tri•ku•leer


Werkwoord: matrikuleer
Verlede tyd: het gematrikuleer

Betekenis:
• Die matriekeksamen (tans graad 12) slaag.

Gebruik:
• As mens verder wil studeer moet jy probeer om te matrikuleer met universiteitstoelating.

Verwant:
• matrikulant
• matrikulasie

Vertaling:
Engels: to matriculate
Nederlands: van school gradueren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afwisseling
Volgende onderwerp: dagdroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:44:39 UTC 2025