Re: Ou Arthur, jy vra goeie vrae. [boodskap #14507] |
Mon, 11 May 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Is dit omdat die swartes 'n "chip" op hul skouers so groot as 'n plank het?
Dit lyk amper of al die liefkoos woordjies in Afrikaans en Nederlands as
beledigend word beskou deur die swart bevolking of is ek nou mal?
Jennifer
Henri Burger wrote:
> Gloudina skryf:
>
>> Nee, jy moet goed weet hoe om hierdie
>> intens emosie-gelaaide woordjie te
>> gebruik, anders kan jy in die moeilikheid
>> kom.
>>
>> Hier is 'n paar voorbeelde:
>> ou Lou (ek is bietjie neerbuigend teenoor hom)
>> my ou man (liefdevol teenoor jou eggenoot,maar
>> jy wil hom opbotter)
>> "ou ding" - liefdevol teenoor iemand maar jy
>> wil jouself voorhou as dominant in
>> die verhouding.
>
> Onlangs was daar 'n groot kabaal in die Gautengse wetgewer toe 'n NP lid 'n
> ANC lid 'n 'ou bobbejaan' genoem het. In Afrikaans, as die klem in die
> genoemde geval op die 'ou' geplaas word, beteken dit iemand wat uitgeslape,
> slim is. In die swart kultuur is dit uiters beledigend om iemand 'n
> bobbejaan te noem, maak nie saak waar jy die klem plaas nie.
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|