Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huweliksbevestiger
huweliksbevestiger [boodskap #135839] Fri, 05 March 2021 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huweliksbevestiger
Afbreking: hu•we•liks•be•ves•ti•ger
Samestelling: huwelik + -s- + bevestiger


Selfstandige naamwoord: huweliksbevestiger
Meervoud: huweliksbevestigers
Verkleinwoord: huweliksbevestigertjie
Meervoud van verkleining: huweliksbevestigertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n paartjie wat wil trou in die huwelik bevestig, meestal 'n dominee.

Gebruik:
• 'n Huwelik is wettig vanaf die oomblik dat die huweliksregister ten tyde van die seremonie deur die egpaar, twee getuies en die huweliksbevestiger onderteken is.

Sinoniem:
• huweliksbeampte

Verwant:
• huweliksbevestiging

Vertaling:
Engels: marriage officer, marriage certifier
Nederlands: huwelijksambtenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalamari
Volgende onderwerp: ringdraer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:53:41 UTC 2025