kalamari [boodskap #135838] |
Fri, 05 March 2021 08:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalamari
Afbreking: ka•la•ma•ri
Selfstandige naamwoord: kalamari
Meervoud: –
Betekenis:
• Seekosgereg van pylinkvis, meestal in ringe gesny en gebraai of gebak.
Gebruik:
• Ek is nou lus vir gebraaide kalamari met knoffel.
Wisselvorm:
• calamari
Afgelei:
• kalamariringe
Vertaling:
Engels: calamari
Nederlands: calamaris
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|