Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterfling
sterfling [boodskap #135836] Thu, 04 March 2021 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterfling
Afbreking: sterf•ling
Samestelling: sterf + -ling


Selfstandige naamwoord: sterfling
Meervoud: sterflinge

Betekenis:
• 'n Lewende wese wat na verloop van tyd sal sterf.

Gebruik:
• Hy het jou gewys, o sterfling, wat goed is. [Miga 6:8]

Wisselvorm:
• sterweling

Sinoniem:
• individu
• mens
• persoon
• skepsel
• siel

Verwant:
• sterflik

Vertaling:
Engels: earthling, mortal
Nederlands: sterveling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedaar
Volgende onderwerp: inkvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:49:24 UTC 2025