| bedaar [boodskap #135835] |
Wo., 03 Maart 2021 18:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedaar
Afbreking: be•daar
Werkwoord: bedaar
Verlede tyd: het bedaar
Teenwoordige deelwoord: bedarend, bedarende
Verlede deelwoord: bedaarde
Betekenis:
• Om kalm te maak of kalm te word; tot ruste kom.
Gebruik:
• Die wind het gaan lê en die storm het bedaar.
Sinoniem:
• demp
• kalmeer
• ontspan
• uitwoed
• verflou
• versag
• stilmaak
Afgelei:
• bedaarmiddel
Vertaling:
Engels: to become calm, calm down, subside
Nederlands: bedaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|