Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afrokkel
afrokkel [boodskap #135833] Wed, 03 March 2021 16:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afrokkel
Afbreking: af•rok•kel
Samestelling: af + rokkel


Werkwoord: rokkel af, afrokkel
Verlede tyd: het afgerokkel

Betekenis:
• Met skelmstreke bekom; op 'n slinkse of onderduimse wyse verkry.

Gebruik:
• 'n Prestasiebonus sal verhoed dat ander besighede jou beste werkers afrokkel.

Sinoniem:
• aflok
• afkonkel
• afbedel
• omkonkel
• ompraat
• oorhaal
• wegkry
• wegrokkel

Afgelei:
• afrokkelry
• afrokkelende

Vertaling:
Engels: to entice away, wheedle out of
Nederlands: afrokken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misgis
Volgende onderwerp: toedien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:47:57 UTC 2025