vangwa [boodskap #135831] |
Wed, 03 March 2021 15:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vangwa
Afbreking: vang•wa
Samestelling: vang + wa
Selfstandige naamwoord: vangwa
Meervoud: vangwaens
Verkleinwoord: vangwaentjie
Meervoud van verkleining: vangwaentjies
Betekenis:
• Polisievoertuig waarin gevangenes vervoer word.
Gebruik:
• Die polisie het die dief onseremonieel in die vangwa gestop en selle toe geneem.
Sinoniem:
• patrollievoertuig
• patrolliewa
• polisiewa
Hiperoniem:
• polisievoertuig
Verwant:
• polisiemotor
Vertaling:
Engels: pick-up van, squad car
Nederlands: patrouillewagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|