skoolhemp [boodskap #135830] |
Wo, 03 Maart 2021 15:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolhemp
Afbreking: skool•hemp
Samestelling: skool + hemp
Selfstandige naamwoord: skoolhemp
Meervoud: skoolhemde
Verkleinwoord: skoolhempie
Meervoud van verkleining: skoolhempies
Betekenis:
• 'n Hemp wat skool toe gedra word as deel van 'n leerling se skooluniform.
Gebruik:
• Die seuns dra 'n grys kort- of langbroek met 'n wit skoolhemp.
Hiperoniem:
• skoolklere
Vertaling:
Engels: school shirt
Nederlands: schooloverhemd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|