kuierarea [boodskap #135828] |
Wed, 03 March 2021 14:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kuierarea
Afbreking: kui•er•a•re•a
Samestelling: kuier + area
Selfstandige naamwoord: kuierarea
Meervoud: kuierareas
Verkleinwoord: kuierareatjie
Meervoud van verkleining: kuierareatjies
Betekenis:
• 'n Plek (area) waar daar gekuier word.
Gebruik:
• Die huis het 'n groot kuierarea met 'n ingeboude braai en 'n poeltafel.
Sinoniem:
• kuierplek
• onthaalarea
• uithangplek
Vertaling:
Engels: entertainment area
Nederlands: uitgaansgebied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|