plotrot [boodskap #135827] |
Wed, 03 March 2021 12:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plotrot
Afbreking: plot•rot
Samestelling: plot + rot
Selfstandige naamwoord: plotrot
Meervoud: plotrotte
Verkleinwoord: plotrotjie
Meervoud van verkleining: plotrotjies
Betekenis:
• Persoon wat op 'n kleinhoewe (plot) woon, dikwels met negatiewe konnotasie.
Gebruik:
• Ek het wyd en syd grootgeword en was op 'n stadium selfs 'n plotrot gewees.
Verwant:
• plaasrot
• stadsrot
Vertaling:
Engels: rat on a smallholding, smallholder
Nederlands: kleine boer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|