oorfoon [boodskap #135826] |
Wed, 03 March 2021 12:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorfoon
Afbreking: oor•foon
Samestelling: oor + foon
Selfstandige naamwoord: oorfoon
Meervoud: oorfone
Verkleinwoord: oorfoontjie
Meervoud van verkleining: oorfoontjies
Betekenis:
• Luidspreker of gehoorstuk wat teenaan of naby aan die oor gehou word.
Gebruik:
• Ek gebruik draadlose oorfone by die werk sodat ek nie my kollegas pla as ek na musiek luister nie.
Afgelei:
• bluetooth-oorfoon
Vertaling:
Engels: earphone
Nederlands: oortelefoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|