passievol [boodskap #135824] |
Wed, 03 March 2021 11:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
passievol
Afbreking: pas•sie•vol
Samestelling: passie + vol
Byvoeglike naamwoord: passievol
Vergrotende trap: passievoller
Oortreffende trap: passievolste
Attributief: passievolle
Partitief: passievols
Betekenis:
• Met baie passie.
Gebruik:
• Die kok is passievol oor kos en kan nie daaroor uitgepraat raak nie.
Sinoniem:
• besield
• ekstaties
• eufories
• gloeiend
• hartstogtelik
• intens
• lewenslustig
• liries
• temperamenteel
• vurig
Vertaling:
Engels: passionate
Nederlands: passievol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|