motorkano [boodskap #135822] |
Tue, 02 March 2021 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
motorkano
Afbreking: mo•tor•ka•no
Samestelling: motor + kano
Selfstandige naamwoord: motorkano
Meervoud: motorkano's
Verkleinwoord: motorkano'tjie
Meervoud van verkleining: motorkano'tjies
Betekenis:
• 'n Kano wat nie geroei word nie, maar met 'n motor aangedryf word; gemotoriseerde kano.
Gebruik:
• Die avonturier hou daarvan om met sy motorkano op die rivier te vaar.
Vertaling:
Engels: motorized canoe
Nederlands: motorkano
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|