Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hebsug
hebsug [boodskap #135811] Ma, 01 Maart 2021 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hebsug
Afbreking: heb•sug


Selfstandige naamwoord: hebsug
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sterk begeerte om dinge te besit; oordrewe begeerte na materiële gewin.

Gebruik:
Hebsug is die wortel van alle kwaad.

Sinoniem:
• baatsug
• geldgierigheid
• geldsug
• gierigheid
• gulsigheid
• inhaligheid
• roofsug
• selfsug
• selfsugtigheid
• suinigheid
• vraatsug

Afgelei:
• hebsugtig

Vertaling:
Engels: greed, avarice
Nederlands: hebzucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlaskam
Volgende onderwerp: bewapen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:53:48 MGT 2024