Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasberade
vasberade [boodskap #135809] Mon, 01 March 2021 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasberade
Afbreking: vas•be•ra•de


Byvoeglike naamwoord: vasberade
Vergrotende trap: vasberadener
Oortreffende trap: vasberadenste
Attributief: vasberade

Betekenis:
• Seker wat om te doen, en waarvan daar nie maklik afwyk sal word nie.

Gebruik:
• Moenie bang wees nie, moenie bekommerd wees nie, wees sterk, wees vasberade. [Josua 10:25]

Sinoniem:
• beslis
• dapper
• doelgerig
• eiesinnig
• gedetermineerd
• hardnekkig
• kordaat
• manhaftig
• manmoedig
• moedig
• onverskrokke
• resoluut
• standvastig
• vasbeslote
• verbete
• volgehoue
• volhardend

Afgelei:
• vasberadenes
• vasberadenheid

Vertaling:
Engels: determined, resolute, firm
Nederlands: vastberaden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verslagdoening
Volgende onderwerp: vlaskam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:51:36 UTC 2025