verslagdoening [boodskap #135808] |
Mon, 01 March 2021 15:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verslagdoening
Afbreking: ver•slag•doe•ning
Samestelling: verslag + doen + -ing
Selfstandige naamwoord: verslagdoening
Meervoud: verslagdoenings
Betekenis:
• Die handeling om 'n verslag uit te bring of voor te lê.
Gebruik:
• Die munisipaliteit se geldsake en finansiële verslagdoening is uiters vrot.
Sinoniem:
• voorlegging
• verwittiging
Vertaling:
Engels: reporting
Nederlands: rapportage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|