Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasbeslote
vasbeslote [boodskap #135806] Mon, 01 March 2021 14:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasbeslote
Afbreking: vas•be•slo•te


Byvoeglike naamwoord: vasbeslote
Attributief: vasbeslote

Betekenis:
• Wat iets besluit het en vas daarby hou.

Gebruik:
• Die regering is vasbeslote om die ongewilde wetgewing deur te voer.

Sinoniem:
• beslis
• doelgerig
• eiesinnig
• gedetermineerd
• koersvas
• meedoënloos
• onverbiddelik
• standvastig
• vasberade
• verbete

Afgelei:
• vasbeslotenheid

Vertaling:
Engels: determined, intent, resolved
Nederlands: vastbesloten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paddaslagter
Volgende onderwerp: hoenderdief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:47:43 UTC 2025