tienerlewe [boodskap #135804] |
So, 28 Februarie 2021 20:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tienerlewe
Afbreking: tie•ner•le•we
Samestelling: tiener + lewe
Selfstandige naamwoord: tienerlewe
Meervoud: tienerlewens
Verkleinwoord: tienerlewetjie
Meervoud van verkleining: tienerlewetjies
Betekenis:
• Die lewe (doen en late) van 'n tiener (jong persoon tussen 10 en 20).
Gebruik:
• Geniet jou tienerlewe en maak die beste daarvan!
Verwant:
• grootmenslewe
• kinderlewe
Vertaling:
Engels: teenage life
Nederlands: tienerleven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|