Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skuldeiser
skuldeiser [boodskap #135798] Sun, 28 February 2021 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skuldeiser
Afbreking: skuld•ei•ser
Samestelling: skuld + eiser


Selfstandige naamwoord: skuldeiser
Meervoud: skuldeisers
Verkleinwoord: skuldeisertjie
Meervoud van verkleining: skuldeisertjies

Betekenis:
• Persoon aan wie iemand iets (meestal geld) verskuldig is.

Gebruik:
• Indien die skuldenaar nie sy skuld betaal nie, kan die skuldeiser hom dagvaar en 'n lasbrief kry om die bate wat as pand aan hom oorhandig is in beslag te neem.

Sinoniem:
• krediteur
• pandhouer
• woekeraar

Antoniem:
• debiteur
• skuldenaar

Vertaling:
Engels: creditor, obligee
Nederlands: schuldeiser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kurrikulum
Volgende onderwerp: biesie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:57:52 UTC 2025