Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » admireer
admireer [boodskap #135796] Sun, 28 February 2021 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
admireer
Afbreking: ad•mi•reer


Werkwoord: admireer
Verlede tyd: het geadmireer

Betekenis:
• Om met respek of bewondering na iets of iemand te kyk.

Gebruik:
• Meestal admireer ons die wenners en bejammer ons die verloorders.

Sinoniem:
• bewonder

Antoniem:
• verag

Verwant:
• admirasie

Vertaling:
Engels: to admire
Nederlands: bewonderen, aanbidden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamermuur
Volgende onderwerp: kurrikulum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:45:46 UTC 2025