kamermuur [boodskap #135795] |
Sun, 28 February 2021 09:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kamermuur
Afbreking: ka•mer•muur
Samestelling: kamer + muur
Selfstandige naamwoord: kamermuur
Meervoud: kamermure
Verkleinwoord: kamermuurtjie
Meervoud van verkleining: kamermuurtjies
Betekenis:
• Die muur van 'n kamer.
Gebruik:
• Sy kamermuur is vol plakkate geplak.
Hiperoniem:
• muur
Vertaling:
Engels: room wall
Nederlands: kamermuur, kamerwand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|