driekuns [boodskap #135794] |
Sun, 28 February 2021 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
driekuns
Afbreking: drie•kuns
Samestelling: drie + kuns
Selfstandige naamwoord: driekuns
Meervoud: driekunste
Betekenis:
• 'n Prestasie wat drie keer agtereenvolgens (of kort op mekaar) behaal is.
Gebruik:
• Die rugbyspeler het en 'n driekuns van drieë gedruk en boonop met drie doelskoppe geslaag.
Vertaling:
Engels: hat-trick
Nederlands: hattrick
Nota:
• Oorspronklik 'n krieketterm met die betekenis om drie paaltjies met drie balle na mekaar te neem.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|