sigaret [boodskap #135792] |
Sat, 27 February 2021 17:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sigaret
Afbreking: si•ga•ret
Selfstandige naamwoord: sigaret
Meervoud: sigarette
Verkleinwoord: sigaretjie
Meervoud van verkleining: sigaretjies
Betekenis:
• 'n Rolletjie tabak in 'n omhulsel van papier wat gerook word.
Gebruik:
• 'n Sigaret bevat talle kankerveroorsakende chemikalieë.
Sinoniem:
• gwaai
• kankerstokkie
• skyf
Hiperoniem:
• rookgoed
Afgelei:
• e-sigaret
• sigaretaansteker
• sigaretas
• sigaretboks
• sigaretfabriek
• sigaretfilter
• sigarethouer
• sigaretkoker
• sigaretpapier
• sigaretroker
• sigaretrook
• sigaretsmaak
• sigaretstompie
• sigarettabak
Verwant:
• pyp
• sigaar
• zol
Vertaling:
Engels: cigarette
Nederlands: sigaret
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|