inkam [boodskap #135789] |
Sa, 27 Februarie 2021 11:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inkam
Afbreking: in•kam
Samestelling: in + kam
Werkwoord: kam in, inkam
Verlede tyd: het ingekam
Betekenis:
• Met 'n kam inwerk, of tande in mekaar laat pas.
Gebruik:
• 'n Ratstelsel is twee of meer ratte wat ingekam is.
Afgelei:
• inkamming
Vertaling:
Engels: to intersect, interlace
Nederlands: inkammen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|