Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keëlrat
keëlrat [boodskap #135788] Sat, 27 February 2021 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee keëlratte.
Twee keëlratte.
keëlrat
Afbreking: ke•ël•rat
Samestelling: keël + rat


Selfstandige naamwoord: keëlrat
Meervoud: keëlratte
Verkleinwoord: keëlratjie
Meervoud van verkleining: keëlratjies

Betekenis:
• 'n Rat met tande wat met 'n hoek van 45 grade uitgesny is en sodoende 'n keëlvorm aanneem.

Gebruik:
• Die primêre doel van 'n keëlrat is om die rigting van rotasie met 90° te verander.

Sinoniem:
• skuinsrat

Vertaling:
Engels: bevel gear
Nederlands: kegeltandwiel, kegelrad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rat
Volgende onderwerp: inkam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:49:36 UTC 2025