poel [boodskap #135784] |
Sat, 27 February 2021 08:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poel
Afbreking: poel
Selfstandige naamwoord: poel
Meervoud: poele
Verkleinwoord: poeletjies
Meervoud van verkleining: poeletjies
Betekenis:
• 'n Holte met stilstaande water (of ander vloeistof).
• (figuurlik) Dinge wat saam hoort of saam gegroepeer word.
Gebruik:
• Volgens oorlewering het Narsissus by 'n poel verbygestap, gebuk om water te drink en op sy eie weerkaatsing verlief geraak.
• Die beste spelers word van 'n voorafgekeurde poel gekies.
Sinoniem:
• plas
• dammetjie
• watergat
• seekoeigat
• swembad
Afgelei:
• geldpoel
• genepoel
• modderpoel
• motorpoel
• poelplaas
• poelskema
• poelstelsel
• rotspoel
• tiksterspoel
• vuurpoel
• waterpoel
Vertaling:
Engels: pool, puddle
Nederlands: poel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|