almelewe [boodskap #135783] |
Sat, 27 February 2021 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
almelewe
Afbreking: al•me•le•we
Bywoord: almelewe
Betekenis:
• Deur my hele lewe.
Gebruik:
• Ek het almelewe nog nie so iets teëgekom nie!
• Dit lyk my ek het almelewe nog die kat aan die stert beet.
Wisselvorm:
• almelee
Sinoniem:
• altyd
• altyddeur
• gedurig
• immer
• immermeer
• steeds
• voortdurend
Verwant:
• almiskie
• vanmelewe
Vertaling:
Engels: always, for ever
Nederlands: al myn leven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|