Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » denim
denim [boodskap #135782] Fri, 26 February 2021 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Denim
Denim
denim
Afbreking: de•nim


Selfstandige naamwoord: denim
Meervoud: denims
Verkleinwoord: denimpie
Meervoud van verkleining: denimpies

Betekenis:
• Sterk gekeperde materiaal van katoen, dikwels blou gekleur, of kledingstuk wat daarvan gemaak is.

Gebruik:
• Sy het haar nuwe denim aan.

Hiperoniem:
• katoenstof
• weefsel

Afgelei:
• denimbaadjie
• denimbroek
• denimhemp
• denimpakkie
• denimrok
• denimsak

Verwant:
• jeans

Vertaling:
Engels: denim
Nederlands: denim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reisverhaal
Volgende onderwerp: almelewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:46:11 UTC 2025