reisverhaal [boodskap #135781] |
Fri, 26 February 2021 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reisverhaal
Afbreking: reis•ver•haal
Samestelling: reis + verhaal
Selfstandige naamwoord: reisverhaal
Meervoud: reisverhale
Verkleinwoord: reisverhaaltjie
Meervoud van verkleining: reisverhaaltjies
Betekenis:
• 'n Storie/verhaal oor 'n reis wat iemand onderneem.
Gebruik:
• As jy nie self kan reis nie is 'n goeie reisverhaal die tweede beste opsie.
Sinoniem:
• itinerarium
• reisbeskrywing
• reisboek
• reisverslag
Vertaling:
Engels: travelogue
Nederlands: reisverhaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|