Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etaan
etaan [boodskap #135779] Fri, 26 February 2021 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Voorstelling van 'n etaanmolekule.
Voorstelling van 'n etaanmolekule.
etaan
Afbreking: e•taan


Selfstandige naamwoord: etaan
Meervoud:

Betekenis:
• Gasvormige koolwaterstof met formule C2H6.

Gebruik:
Etaan is 'n kleur- en reuklose gas wat 'n plofbare mengsel met lug vorm en dikwels as 'n brandstof gebruik word.

Hiperoniem:
• gas

Vertaling:
Engels: ethane
Nederlands: ethaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vanmelewe
Volgende onderwerp: anargisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:39:15 UTC 2025