alarmisties [boodskap #135777] |
Thu, 25 February 2021 17:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alarmisties
Afbreking: a•lar•mis•ties
Samestelling: alarm + -isties
Byvoeglike naamwoord: alarmisties
Attributief: alarmistiese
Betekenis:
• Wat soos 'n alarm is; onrus saai.
Gebruik:
• Sosiale media is vol gerugte en fopnuus wat dikwels alarmisties en teenproduktief is.
Verwant:
• alarmis
Vertaling:
Engels: alarmist
Nederlands: alarmist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|