landsvlag [boodskap #135776] |
Thu, 25 February 2021 16:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
landsvlag
Afbreking: lands•vlag
Samestelling: land + -s- + vlag
Selfstandige naamwoord: landsvlag
Meervoud: landsvlae
Verkleinwoord: landsvlaggie
Meervoud van verkleining: landsvlaggies
Betekenis:
• Die vlag van 'n land of soewereine gebied.
Gebruik:
• Die landsvlag word soggens gehys en saans gestryk.
Hiperoniem:
• vlag
Vertaling:
Engels: national flag
Nederlands: nationale vlag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|