padbuffel [boodskap #135774] |
Thu, 25 February 2021 15:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
padbuffel
Afbreking: pad•buf•fel
Samestelling: pad + buffel
Selfstandige naamwoord: padbuffel
Meervoud: padbuffels
Verkleinwoord: padbuffeltjie
Meervoud van verkleining: padbuffeltjies
Betekenis:
• Iemand wat roekeloos bestuur en ander padgebruikers in gevaar stel.
Gebruik:
• Die verkeerspolisie het die padbuffel afgetrek en beboet.
Sinoniem:
• jaagduiwel
• padvark
Vertaling:
Engels: reckless driver
Nederlands: wegpiraat, snelheidsmaniak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|